Wêreldwyd
’n Reeks afdankings en aanstellings – met gerugte van meer om te kom – het ’n gevoel van diepe onsekerheid rondom die Amerikaanse intelligensie- en nasionale veiligheidsgemeenskap geskep. Sommige meen…
'n Vuurpylaanval deur Tigray-magte op Eritrea dui op 'n groot eskalasie van geweld namate duisende Ethiopiese vlugtelinge voortgaan om Soedan binne te stroom. Die VN se vlugtelingagentskap sê dat meer…