Wêreldwyd
International Christian Concern het sy jaarverslag vrygestel wat die mishandeling en toestand van gevangenes in Iran se tronke dokumenteer. Hul behandeling is lank reeds 'n groot kommer vir die internasionale…
In Cabo Delgado het die meeste Internal Displaced People (GOP's) toegang tot hul basiese lewensbestaan verloor weens jare se konflik. Buurgebiede wat voorheen as 'gestres' geklassifiseer is, staar nou 'krisis'-situasies…