Wêreldwyd
Nepal het 'n grondwetlike verpligting om persvryheid te waarborg, maar meer as tien joernaliste is sedert einde Maart gedreig vir hul koronavirusverslaggewing. Een slagoffer van doodsdreigemente is die bestuurder van…
Ons leef in 'n historiese tyd, in terme van internasionale gesondheid. Nog nooit het 'n pandemie die fisiese, ekonomiese en sosiale impak van Covid-19 gehad nie. Maar ons sien ook…