Die Keniaanse Senaat vra vir voorleggings oor die Wetsontwerp op Reproduktiewe Gesondheidsorg wat tans voor hulle lê, wat aborsie tot geboorte wettig. Daar was 'n geskreeu onder Keniaanse Christene oor…
1,5 miljard mense wag steeds vir die Bybel in 'n taal wat die beste tot hulle praat. Meer as 7 000 etniese groepe word steeds onbereik sonder enige kennis dat…
'n Japannese skip het twee weke gelede op 'n rif buite Mauritius gestrand en het olie in die Indiese Oseaan gelek. Alhoewel die oliestorting opgehou het, het die premier gesê…
Sedert Januarie was daar voortdurend moorde, plundering, verkragtings en ontvoerings van Christene in Suid-Kaduna. Op 9 Augustus is 'n reeks kort video's getiteld 'Stop the Killings in Southern Kaduna' vrygestel…
Boerdery was vroeër 'n belangrike bron van inkomste in Burkina Faso, maar die klimaatkrisis het die weer onvoorspelbaar gemaak, oeste misluk, en gesinne het min ander geleenthede om geld te…
Ná die verwoestende ontploffing verlede week in Beiroet, het premier Hassan Diab op 11 Augustus bedank. 'n Professor in sosiologie het gesê: 'Libanon staar die gevaarlikste oomblik in sy geskiedenis…