Print this page

Hoofonderwyser stel 'digitale detoks'-uitdaging

Slimfone en tablette is deesdae oral, insluitend skole. Trouens, een uit elke drie kinders tussen die ouderdomme van vyf en vyftien het hul eie tablet. Een laerskoolhoof het so keelvol geraak daarvoor dat kinders aan hul elektroniese toestelle vasgenael is dat hy vir sy leerlinge en hul gesinne gevra het om op 'n 'digitale detoks' te gaan. Om die twee minute lange BBC-video van hierdie artikel te sien , gaan na: