Britse Eilande
MIV-toetsklinieke is in kerke regoor Londen geopen in die hoop om hoë infeksiekoerse sowel as sosiale stigma onder die Afrika-bevolking te bekamp. Vier Afrika-kerke in Southwark, New Cross, Dagenham en…
Vetsug kos Brittanje se ekonomie £47 miljard per jaar; meer as oorlog, terrorisme of gewapende geweld, het 'n nuwe studie bevind. Die navorsing, in opdrag van konsultante McKinsey and Company,…