Britse Eilande
Aan dié van ons in die VK: ons het die verantwoordelikheid om in gebed wag te staan oor die hele proses wat nou op hierdie verkiesingsdag en daarna sal uitrol…
Die hertogin van Cambridge het verlede Saterdag om 08:34 'n babadogtertjie van 8 pond 3 oz gehad. Haar Koninklike Hoogheid Prinses Charlotte van Cambridge is die vierde in die ry…