Daar was baie wat probeer het om die vrye verkiesings te ontwrig en verwarring te veroorsaak in die aanloop tot Pakistan se verkiesings op 11 Mei. 'n Christen wat in…
In 'n buitengewone vertoning van eenheid van Christelike denominasies - Kerke in Sirië sal op Saterdag 11 Mei in gebed verenig en vra hul broers en susters regoor die wêreld…
In die 1970's was Irak een van die beste lande in die Midde-Ooste en Noord-Afrika om 'n kind te wees, maar na dekades van oorlog en verwaarlosing is dit een…
Op 25 April het Marokko se hoogste Islamitiese instituut 'n fatwa uitgereik waarin die doodstraf geëis word vir Moslems wat hul godsdiens verloën. Die Hoogste Ulema Raad van Marokko (CSO),…
God is lief vir Noord-Korea, maar min daar weet van sy karakter. Die Kerk in Noord-Korea bestaan in 'n klimaat van vrees en onderdrukking, terwyl sy politieke leiers 'n godsdiens…
Die koers van moord en geweldsmisdaad het die afgelope dekade vinniger in die Verenigde Koninkryk gedaal as op enige ander plek in Wes-Europa, sê navorsers. Die Britse Vredesindeks, van die…