Europa is afhanklik van 'n goed geoliede werksverhouding tussen Frankryk en Duitsland. Die chemie tussen François Hollande en Angela Merkel is egter swak. Merkel het Hollande aanstoot gegee deur te…
Die Europese kommissie skat dat 700 000 mense elke jaar sterf en miljoene EU-burgers ly as gevolg van rookverwante siektes. Tabakverbruik is verreweg die grootste vermybare gesondheidsrisiko en die grootste…

’n VN-verslag vir vlugtelinge het verklaar dat nie minder nie as 6 000 mense – meestal vroue, kinders en bejaardes, ontheem is ná die militêre aanslag teen Boko Haram en…
Die Golanhoogte het 'n politieke en strategiese betekenis wat die grootte daarvan weerspreek. Daar is 30+ Joodse nedersettings op die hoogtes en 20 000 Siriërs, meestal lede van die Druze-sekte.…
Die Verenigde Nasies vra die Verenigde State en Europa om duisende Siriese vlugtelinge in te neem. Sedert die begin van Sirië se burgeroorlog het meer as 1,5 miljoen Siriërs uit…