Die Europese Evangeliese Alliansie (EEA) het die Europese Unie se aanvaarding van riglyne oor die bevordering en beskerming van godsdiensvryheid verwelkom. Die riglyne is Maandag op 'n vergadering in Luxemburg…
Die Franse polisie hou nege vermeende Islamiete aan as deel van 'n ondersoek teen terrorisme. Drie is verlede Dinsdag in die suide van Frankryk in hegtenis geneem. Die ander ses…
Die Franse polisie hou nege vermeende Islamiete aan as deel van 'n ondersoek teen terrorisme. Drie is verlede Dinsdag in die suide van Frankryk in hegtenis geneem. Die ander ses…
Vlugtelinge sê Islamitiese ekstremiste wat 'n bloedbad dreig, dwing duisende mense uit dorpe in die noorde van Nigerië waar die vegters hergroepeer het ná 'n maandlange militêre onderdrukking. Mense wat…
Elke somer maak honderdduisende toegewyde Hindoes die Char Dham Yatra-pelgrimstog na vier tempeldorpe in Uttarakhand, en keer terug voordat die moessonreën in Julie begin. Vanjaar het vroeë moessonreën, die swaarste…
Tearfund sê moeders en kinders in die Demokratiese Republiek van die Kongo het noodsaaklike hulp nodig. Gevegte het die afgelope jaar vererger en 2,7 miljoen mense is gedwing om hul…