Articles
George Zimmerman, 'n wit man is vrygespreek in die skietdood van die ongewapende swart tiener Trayvon Martin en burgerregte-betogers het saamtrekke regoor Amerika bygewoon om rasseprofilering te veroordeel. Aktiviste dring…
66 000 Kongolese vlugtelinge het die afgelope dae na Uganda oorgesteek ná gevegte tussen die Ugandese rebellegroep Allied Democratic Forces en die Demokratiese Republiek van die Kongo se nasionale weermag.…