Tradisionele Katolieke het verlede week 'n groep Evangeliese Christene in Oaxaca, Mexiko, ontvoer, tronk toe gestuur en met stokke geslaan in opdrag van die hoof van 'n munisipaliteit omdat hulle…
Noord-Korea het 80 mense tereggestel deur 'n vuurpeloton vir geringe oortredings, het die Suid-Koreaanse koerant JoongAng Ilbo berig. Die oortredings sluit in om televisieprogramme van Suid-Korea te kyk of 'n…
Afgevaardigdes van byna 200 nasies sal Maandag samesprekings in die Poolse hoofstad, Warskou, begin om voor te berei vir 'n wêreldberaad oor 'n VN-klimaatverdrag. Die soeke na nuwe teikens vir…
Afgevaardigdes van byna 200 nasies sal Maandag samesprekings in die Poolse hoofstad, Warskou, begin om voor te berei vir 'n wêreldberaad oor 'n VN-klimaatverdrag. Die soeke na nuwe teikens vir…
hristians regoor die VK word genooi om vir gevangenes te bid tydens 'Prisons Week' van 17 tot 23 November. Die veldtog, wat sedert 1975 aan die gang is en die…
Die voorlaaste Britse mag het in die Helmand-provinsie in die suide van Afghanistan aangekom. Hierdie troepe was eens in meer as 130 basisse, maar dit is nou tot vyf, en…