Articles
Dr Zoe D Scounos het verlede week met afgevaardigdes van 38 lande gepraat by die jaarlikse Wêreld Christelike Doktersnetwerk-konferensie en vertel van 'n chirurgiese noodgeval wat die lewe van haar…
Wat drie jaar gelede in die Nederlandse 'kaasstad' Gouda begin het, het ontwikkel tot 'n jaarlikse uiters suksesvolle popkultuurverskynsel in Nederland: The Passion, 'n lewendige opelug-heropvoering van die laaste maaltyd,…