Terwyl die wêreld se aandag gefokus is op die bedreiging van die Islamitiese Staat in die Midde-Ooste, het Christene in die noorde van Mali na hul verbrokkelde gemeenskappe teruggekeer nadat…
Die Kerk in Londen is op 'n groeipad geplaas. Een uit nege Londenaars gaan nou kerk toe, en kerkbywoning in die hoofstad het die afgelope sewe jaar met 16% gegroei.…
Minstens 12 mense is dood en 27 ander gewond toe 'n selfmoordbomaanvaller 'n voertuig vol plofstof in 'n Afrika-unie-konvooi naby Afgoy, suidwes van die Somaliese hoofstad Mogadisjoe vasgery het, het…
Gevegte tussen mededingende groepe in Libië se hoofstede het 100 000 mense verplaas en nog 150 000 uit die land laat vlug, lui 'n verslag van die Verenigde Nasies vandag.…
Nigerië se militante Islamitiese groep Boko Haram het die belangrikste noord-oostelike dorp Michika ingeneem, sê inwoners, en het meer grondgebied verkry in sy pogings om 'n Islamitiese staat te skep.…
Britse militêre ingenieurs en medici word na Sierra Leone gestuur om die wêreld se grootste ooit-uitbreking van Ebola te help beveg. Hulle sal 'n behandelingsentrum naby die hoofstad Freetown oprig…