Articles
Jong Britse Moslems het 'n boodskap vir die sogenaamde 'Islamitiese Staat': Moenie onskuldiges in God se naam vermoor nie'. Aktiviste onder leiding van Brittanje se Active Change-liefdadigheidsorganisasie versprei vrede aanlyn,…
In 2011 het Jemen 'n 33-jarige diktatuur beëindig in die derde suksesvolle rewolusie van die Arabiese Lente, maar versoening het nie op revolusie gevolg nie. Oor die naweek, na 'n…