Mense is dood in betogings regoor Turkye toe Koerde geëis het dat die regering meer moet doen om die dorp Kobane teen terroriste-vegters te beskerm. Die polisie het Dinsdagaand traangas…
’n Skietstilstand is dalk nog amptelik in plek in die ooste van die Oekraïne, maar probeer dit aan die eienaars van brandende huise in Donetsk vertel. Gevegte woed onverpoosd tussen…
’n Skietstilstand is dalk nog amptelik in plek in die ooste van die Oekraïne, maar probeer dit aan die eienaars van brandende huise in Donetsk vertel. Gevegte woed onverpoosd tussen…
Gebedswake in kerke regoor die stad word gehou vir diegene wat betrokke is by die pro-demokrasie-betogings wat Hongkong aangryp. Gemeentes handhaaf Hongkong in gebed terwyl die betogings in hul derde…
'Dit is onmoontlik om te begryp wat in Algerië gebeur, afgesien van 'n magtige beweging van die Heilige Gees en jare se geduldige voorbidding en saai van die Woord,' berig…
Twaalf studies oor die verband tussen borskanker en aborsie het getoon dat vroue wat 'n vorige aborsie gehad het, gemiddeld 'n 54% groter risiko het om die siekte te ontwikkel.…