Die afgelope dekade het 'n opwelling van passie onder Christene in China gesien om kruiskulturele bediening na te streef. 'n Ooreenstemmende golf van aktiwiteite onder buite-organisasies en kerke het daarop…
Meer as 15 000 Keniaanse jongmense het die Alpha-kursus onderneem, danksy 'n unieke vennootskap tussen Alpha en Compassion International. Compassion, wat betrokke is by anti-armoede en opvoedkundige programme deur kinderborgskap,…
UNICEF vestig weereens ons aandag op kinders in gevaar en hernu hul oproep vir die beëindiging van geweld teen kinders. Regoor die wêreld is miljoene kinders in gevaar. Te veel…
Kinders wat in Indië vermis raak, word vir verskeie doeleindes uitgebuit en mishandel – uitgevoer as kameeljoggies in die Golflande of slagoffers van liggaamsorgaanhandel en selfs groteske kannibalisme soos berig…
’n Onwettige mark vir kinders het in China ontwikkel. Babas word openlik aanlyn verkoop. Die polisie sê baie van die slagoffers is van die geraamde 20 000 kinders wat elke…
'n Meerderheid lande het wetgewing aangeneem om die indiensneming van kinders te verbied of beperkings te plaas, baie daarvan gelei deur standaarde wat deur die Internasionale Arbeidsorganisasie (ILO) aanvaar is.…