Die stamme van Afghanistan hoor van Christus as media bereik waar mense nie fisies kan gaan nie. Films, radio, webwerwe, selfone, SMS-boodskappe en selfs Twitter ontvang antwoorde wat nog nooit…
Bekleër Goodluck Jonathan het Dinsdag die voormalige militêre leier Muhammadu Buhari gebel om 'n nederlaag in Nigerië se presidensiële verkiesings toe te gee, hy het toe die telefoonoproep gevolg met…
Te midde van voortdurende gevegte sê evangeliese Christene dat hulle vervolging in die Krim in die gesig staar en vrees soortgelyke probleme in ander gebiede. Een jaar na die anneksasie…
In Noorweë hou 'n Irakse Islamis die hele land op die been. Die man, wat homself Mullah Krekar noem, het in 1991 asiel in Noorweë gekry, maar is intussen verantwoordelik…
Die VK sal nie langer die gedrag van Islamitiese ekstremiste duld wat 'ons waardes verwerp' nie, het Theresa May, minister van binnelandse sake, gesê. Sy het individue, gesinne en gemeenskappe…
Navorsers het die TV-kykgewoontes vergelyk van meer as 6 000 Britse mense wat in 'n enkele week in 1970 gebore is, op die ouderdom van 10 en 42. Ouers moet…