’n Vermeende brandstigting op ’n kerk aan die kus van die See van Galilea het twee mense beseer en ernstige skade aangerig. ’n Bejaarde monnik en ’n Duitse vrywilliger het…
’n Woordvoerder van die arm van IS in Tunisië, wat trou aan die vernaamste ekstremistiese IS-groep beloof het, het Britse en westerse toeriste verlede maand in ’n twiet gewaarsku om…
’n Nuwe rekord in Bybelvertaling is moontlik in 2014 opgestel vir die hoogste aantal nuwe vertalings wat in een jaar gepubliseer is. Volgens die Global Scripture Access Report was daar…
Slegs 73,8% van mense wat die ongevalle- en nooddepartemente bywoon, is binne vier uur ná hul aankoms gedurende 2014/15 behandel en ontslaan of opgeneem ondanks die teiken wat 95% was,…
Jubelende betogers teen breking het in die straat gedans, sjampanje gegooi en 'Frack-free Lancashire' buite die distriksaal in Preston gesing nadat raadsleiers 'n omstrede boorveldtog deur skaliegasverkenner Cuadrilla geblokkeer het.…
Om geloofsgebaseerde films en programme te skep is geen maklike prestasie vir die Christen-egpaar Mark Burnett en Roma Downey nie. Hulle het erken dat hulle swaar op gebed en navorsing…