Royal Air Force-vliegtuie het voortgegaan met lugaanvalle teen die IS-terreurnetwerk in Sirië en Irak. RAF Tornados en Reaper hommeltuie is nou versterk deur 'n afdeling van Typhoon vegters, wat dieselfde…
Dit gaan 'n grimmige Kersfees vir baie in Cumbria wees terwyl hulle skoonmaak ná die vloede. Diegene wat ook deur die vloede van 2009 geraak is, is dalk nie geneig…
Volgende week Donderdag en Vrydag word 'n vergadering van die EU-raad in Brussel gehou. David Cameron is gewaarsku dat 'n sentrale eis om immigrasie te bekamp dalk te veel vra.…
Islamitiese Staat is gewapen met biologiese en chemiese wapens, maar Europeërs neem nie die eksistensiële bedreiging ernstig op nie, volgens 'n dokument van die Europese Unie-parlement. Ook sê Israeliese kenners…
Die konstitusionele tribunaal van die Dominikaanse Republiek het 'n landmerk-uitspraak uitgereik wat 'n wet omvergewerp wat deur president Danilo Medina deurgedruk is. Die nuwe wet, wat persoonlik deur die president…
Elke sekonde doen die wêreld 40 000 Google-soektogte, skep vyf nuwe Facebook-profiele en maak YouVersion se Bybeltoepassing 112 keer oop. In die toepassing word drie boekmerke geskep, vier verse word…