Na Donald Trump se 'Super Tuesday'-oorwinning van agt Amerikaanse state in die primêre kompetisies, word die vraag bespreek wat 'n Trump-presidentskap vir Israel sou beteken. Hy het aan CNN gesê:…
Befondsing vir 'n nuwe geestelike trauma-diens vir Noord-Ierland is deur Simon Hamilton, minister van gesondheid, aangekondig. Hy het gesê: 'Ek is bly om te rapporteer dat positiewe vordering gemaak word.…
Veertig ontvoerde Assiriese gelowiges is deur IS vrygelaat. Hulle was onder die 230 wat 'n jaar gelede geneem is. Miljoene dollars is in losprys betaal. Die gevangenes is vrygelaat en…
Europese lande se skandelike reaksie op die migrantekrisis en hul beleid teen terrorisme kan hul geskiedkundige verbintenis tot menseregte ondermyn, het Amnestie Internasionaal Woensdag gewaarsku. Hulle het hul jaarverslag gebruik…
Moslemleier waarsku Britse Pakistani's Daar was onlangs drie sake waar Asiatiese mans skuldig bevind is aan verkragting of sekshandelmisdrywe. Mohammed Shafiq, uitvoerende hoof van die Ramadhan-stigting, het wat sommige beskou…