Die spel is hoog vir Donald Trump, wat probeer om homself as 'n pro-Israel kandidaat vir presidentskap voor te hou. Die eiendomsmagnaat het herhaaldelik gesê hy sal 'die beste ding…
Die Internasionale Gebedsraad doen 'n beroep op 'n wêreldwye Gebedsopstand vanaf 26 tot 30 Julie 2016 - 'n verenigde gebed wat in Seoul, Suid-Korea opkom. Hulle sê: 'Met die wêreldwye…
Dankie vir die honderde kerke en duisende mense wat deelgeneem het aan die veertig dae van gebed tydens Lydenstyd, en vir die positiewe getuienisse wat begin inkom van mense wat…
In Spanje vind honderde optogte tydens Paasfees plaas. Sommige plaaslike optogte van boetelinge kan baie ernstig wees met mense wat wit mantels en burka-tipe kappies dra. In Griekeland gooi mense…
Kort nadat die aanvalle in Brussel uitgevoer is, het 'n vlaag van anti-Moslem sentiment sosiale media begin tref, met mense wat die hutsmerk #StopIslam gebruik. Honderdeduisende boodskappe met daardie hutsmerker…
’n Reeks dodelike ontploffings het Brussel Dinsdag geruk en die Belgiese hoofstad se hooflughawe en metrostelsel geteiken. Christene regoor Brussel het gevra vir gebed. Die gekoördineerde aanvalle het gekom terwyl…