VN Sirië-gesant Staffan de Mistura het 'n beroep op Jabhat al-Nusra, Sirië se Al-Kaïda-filiaal, gedoen om Aleppo te verlaat en gesê: '1 000 van julle besluit die lot van die…
Kinders in Sirië sal hierdie maand in massa-gebed vergader om die 'doodspiraal' te beëindig wat honderde mense doodmaak in rebellebeheerde distrikte van Aleppo. Christen- en Moslemseuns en -meisies in Aleppo…
Republikeinse presidensiële genomineerde Donald Trump het onlangs aan Israeliese premier Benjamin Netanyahu gesê dat indien hy tot president verkies word, die VSA Jerusalem as die onverdeelde hoofstad van die staat…
Die daaglikse stryd en haakplekke waarin ons vasgevang word, is 'n normale deel van die alledaagse lewe; hulle is deel van die onvolmaakte wêreld waarin ons leef. Mense laat ons…
Wat is God se plan in onsekerheid? Hy wil hê sy mense moet saamstaan en bid. Soos ons bid en loof, verander situasies. Dit is 'n deurslaggewende tyd vir die…
Die skokgolwe wat deur die Brexit-referendum veroorsaak is, het tot 'n bietjie sielsondersoek gelei – vir gelowige en nie-godsdienstige mense. Om duidelikheid te gee waarvoor ons as 'n samelewing staan,…