’n Evangeliese Christelike pastoor is verkies as burgemeester van Rio de Janeiro, ’n stad wat bekend is vir sy liberale, linksgesinde kultuur. Marcelo Crivella het die verkiesing gewen met 59%…
Noord-Koreaanse Christene bid nie vir hul vryheid nie, maar vir Westerse Christene wat meer daarin belangstel om aardse rykdom en besittings te versamel as om skatte in die hemel op…
Twee-derdes van veroordeelde terroriste wat die afgelope vyftien jaar uit die tronk vrygelaat is, het geweier om betrokke te raak by gevangenis-deradikaliseringsprogramme wat ekstremistiese gedrag aanspreek. Hulle het hul vonnisse…
Sag skryf sy met skewe handskrif in haar notaboek langs my. Meer lyne as kurwes in haar draaiboek, maar dis nie ’n vreemde taal of iets nie. Oop lê langs…
Die aartsbiskop van Canterbury het Woensdag die openingsrede gehou by die Council of the Wise, 'n tweedaagse dialoog in Abu Dhabi oor integrasie, godsdiensvryheid en florerende samelewings. Dit is georganiseer…
Die Evening Standard se veldtog om voedselvermorsing en honger aan te pak het die steun van Sainsbury's en die Londense burgemeester, Sadiq Khan, gewen. Die supermarkketting het 'n onbekende skenking…