Alhoewel die sittende goewerneur van Jakarta, 'Ahok' Tjahaja Purnama, 'n Christen, verhoorafwagtend is vir godslastering, is hy steeds in die huidige verkiesing vir sy pos. In die eerste peiling, Woensdag,…
Pakistan se minister van godsdienstige sake het aangekondig dat daar geen verandering aan die land se 'godslastering'-wette sal wees nie. Vorige pogings om die streng wetgewing te wysig is geblokkeer,…
Gambië se nuwe president, Adama Barrow, het aangekondig dat die land nie meer amptelik 'n Islamitiese republiek genoem sal word nie, wat die besluit wat sy voorganger in 2015 geneem…
’n Zimbabwiese pastoor wat sy regering gekritiseer het, is aangehou nadat hy terug na die land gevlieg het. Evan Mawarire, wat verlede jaar die land verlaat het uit vrees vir…
Honderde huise is in Christchurch ontruim terwyl 'n groot veldbrand aan die buitewyke daarvan gewoed het. Een vlieënier is dood in 'n helikopterongeluk, en ten minste elf huise het afgebrand.…
Verlede week het ons gebid vir 'n vreedsame en bevredigende uitkoms toe 200 000 mense die strate ingevaar het oor 'n regeringsbevel om dosyne amptenare te bevry wat vir korrupsie…