Een betekenis van 'afdak' is 'n goue verweefde stuk sy, wat as 'n dak oor 'n koninklike troon gebruik kan word vir die eer van die Koning. Joodse paartjies word…
Moslems bid al buite in die strate van Clichy sedert die sluiting van 'n plek van aanbidding in Maart. Nou neem 'n Moslem-vereniging regstappe teen Franse wetgewers na botsings met…
Daar is verwag dat vise-president Emmerson Mnangagwa sy lewenslange politieke vennoot, Robert Mugabe, sou opvolg, maar hy is afgedank, vermoedelik sodat Mugabe se vrou hom eerder kon opvolg. Op 10…
Die aartsbisdom van Harare het 'n verklaring uitgereik nadat die gewapende magte oorgeneem het. Die algemene sekretaris van die Zimbabwe Raad van Kerke, ds Kenneth Mtata, het 'n beroep op…
Israeliese premier Benjamin Netanyahu het humanitêre hulp, via die Rooi Kruis, aan die slagoffers van 'n verwoestende aardbewing van 7,3 op Richterskaal gebied wat honderde in Iran en Irak op…
Die Bedoeïene is tradisioneel Arabiessprekende nomades wat in tente regdeur die woestyne van die Midde-Ooste woon. In die afgelope dekades het baie hulle in klein dorpies binne hul stamgebiede gevestig…