Nazanin Zaghari-Ratcliffe se hofsaak, waarin sy na verwagting haar tronkstraf verleng sou kry, is uitgestel ná die minister van buitelandse sake se besoek aan Iran. Boris Johnson het gesê hy…
In Oktober het die Filippynse president Rodrigo Duterte verklaar dat Marawi-stad bevry is van die terroriste onder leiding van die Maleisier Mahmud bin Ahmad. Marawi is nou geteister en gebroke,…
'n Belangrike gebedsbyeenkoms, wat waarskynlik blywende betekenis sal hê, het in Suid-Afrika se parlement plaasgevind. Die fokus was versoening. Wit mense het vergifnis gevra van swartes, wat op hul beurt…
'n Ma het aan Karen Swallow Prior geskryf: 'Ek het jou buite Vrouedienste ontmoet. Ek was 15 jaar oud. Ek was alleen, op die punt om 'n twee dae lange…
Toe die herders die pasgebore Jesus gesien het, het hulle die woord versprei en almal wat hulle storie gehoor het, verstom. Kerke gaan vandeesmaand die Kersfees HOOP-tydskrif deur-tot-deur in dorpe,…
Die probleme oor die Ierse grensgeskil blyk opgelos te wees, ná intense onderhandelinge tussen Londen, Brussel, Dublin en Belfast. Ons kan bid dat God almal kragtig sal seën met die…