Amnestie Internasionaal sê dat getuienis wat van die toneel ingesamel is bewyse getoon het dat die Siriese regering op 4 Februarie internasionaal verbode chemiese wapens op die dorp Saraqib gebruik…
Die Noord-Koreaanse missielkrisis moet omskep word in 'n saamroepkreet vir gebed vir vervolgde Christene in daardie land, sê Release International, wat Christene onder druk regoor die wêreld ondersteun. Noord-Korea het…
'n Magstryd in die Maldive neem die middelpunt in 'n stryd om streeksinvloed tussen Indië en China. President Yameen van die Maldive het 'n noodtoestand afgekondig nadat die hooggeregshof hom…
’n Britse appèlhof het eise van Amerika vir die uitlewering van die Britse kuberkraker Lauri Love verwerp, met verwysing na die onvermoë van Amerikaanse tronke om sy mediese en geestesgesondheidsprobleme…
In Mei 2016 het 'n twee weke lange sending in Reading begin. Op die eerste dag het 80+ mense die uitnodiging aanvaar om tot Jesus te bid. Baie meer het…
Voorbidders het gebid dat God se Koninkryk in die Hindoe-dominante Nepal sal groei. Alhoewel proselitisering al dekades lank in die land verbied is, het die kerk ontplof! Onlangse verslae meld…