Een van die VN se doelwitte vir volhoubare ontwikkeling is om kinderhuwelike teen 2030 te beëindig, en UNICEF het vandeesmaand berig dat ongeveer 25 miljoen kinderhuwelike in die afgelope dekade…
Drie Amerikaanse burgers is deur Noord-Korea uit die tronk vrygelaat, volgens 'n twiet op 9 Mei van die Amerikaanse president Donald Trump. Dit word beskou as 'n welwillendheidsgebaar voor 'n…
Thy Kingdom Come is 'n wêreldwye gebedsbeweging wat Christene regoor die wêreld nooi om tussen Hemelvaart en Pinkster te bid vir meer mense om Jesus Christus te leer ken. Wat…
Soos verlede week berig, oorweeg vyf Noord-Ierland hooggeregshofregters tans die Ashers Bakery-saak – sien Gay-regte-kampvegter Peter Tatchell steun Ashers al stem hy nie saam met hul sienings nie omdat hy…
Guernsey wil 'n wet instel wat terminaal siek mense sal toelaat om hul lewe te beëindig. Die eiland moet 'n 'versoek' en 'n stemming (gelykstaande aan 'n wetsontwerp van 'n…