Articles
President Bashir het alle vroue vrygelaat wat aangehou is vir betogings teen die regering op Internasionale Vrouedag. Die volgende dag is nege Soedanese vrouebetogers gearresteer en tot twintig houe plus…
'n 'Ekstremistiese, regse terroris' is gearresteer en genoem as die hoofverdagte in verband met skietvoorvalle by twee moskees in Christchurch op 15 Maart; 49 is dood en minstens 20 beseer.…