Steniging dood en amputasie as strawwe - insluitend vir kinders - word voorsien in nuut-geïmplementeerde afdelings van die Brunei Darussalam sharia-strafwet wat op 3 April in werking getree het, volgens…
Voordat sikloon Idai 1,7 miljoen lewens verwoes het, was Mosambiek bekend as die 'Land van Glimlag'. Nou is daar geen elektrisiteit, geen lopende water nie, haweloosheid, cholera en baie wat…
Meer as sestig mense is dood ná vloede regoor Iran. 78 interstedelike paaie is versper, 2 199 landelike paaie en 84 brûe is weggespoel. 141 riviere het hul walle gebars,…
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, het medelye met die slagoffers van die vloede in Iran betuig en gesê sy land is bereid om te help. Maar in…
Die Iranse Kerk groei met toenemende momentum, met daaglikse bemoedigende verslae. Ten spyte van vervolging, verkondig Christene Christus moedig. Honderde wat opleiding deur sendingagentskappe ontvang het, leer die Evangelie. Meer…