Die EU, saam met UNHCR en die Internasionale Organisasie vir Migrasie (IOM), reël 'n hoëvlak internasionale konferensie op 28 en 29 Oktober in Brussel. Hulle doen 'n beroep op dringende…
Op 10 November sal Spanje sy vierde algemene verkiesing in vier jaar hê. Die Sosialiste het die meeste stemme in April se verkiesing gekry, met Katalaanse separatistepartye wat hul aantal…
'Vader, dankie dat U almal na U beeld geskep het, ook diegene wat terroriste geword het. Mag godvresende mense van vrede radikale ontmoet en beïnvloed sodat lewens verander word en…
Die Free Burma Rangers (FBR) lewer nood mediese bystand aan siek en beseerde intern-ontheemdes, en lei spanne op in frontlinie mediese behandeling, humanitêre verligting en verkenningstegnieke. Op 21 Oktober het…
In Junie het die polisie op Australië se nasionale uitsaaier toegeslaan en 'n vooraanstaande joernalis, Annika Smethurst, gearresteer ná die regering se bewerings van 'publisering van geklassifiseerde materiaal'. Destyds het…
Daar word berig dat 4 799 Afrikane tussen Januarie en Julie in Mexiko aangekeer is, 'n viervoudige toename oor dieselfde tydperk in 2018. Tussen 1 500 en 3 000 Afrikane…