Articles
Kenia se regering het alle kerke gesluit om verdere verspreiding van koronavirus te voorkom. Ds Paul Macharia van All Saints' Cathedral het dus kerkdienste op die pad geneem. Hulle reis…
Christene regoor die wêreld sal op Pinkstersondag 31 Mei deelneem aan 'n wêreldwye uitreik met die doel om die Evangelie met een biljoen mense te deel. Die ambisieuse poging is…