Vladimir Poetin het gesê dat 'n entstof vir Covid-19 regulatoriese goedkeuring gekry het ná minder as twee maande se toetsing op mense. Dit het al die vereiste tjeks geslaag, en…
Monseigneur George Frendo, voorsitter van Albanië se intergeloofsraad, het 'n beroep op die land gedoen om meer na sy mense se gesondheid om te sien. 'Het ons met die koronavirus…
Die Keniaanse Senaat vra vir voorleggings oor die Wetsontwerp op Reproduktiewe Gesondheidsorg wat tans voor hulle lê, wat aborsie tot geboorte wettig. Daar was 'n geskreeu onder Keniaanse Christene oor…
1,5 miljard mense wag steeds vir die Bybel in 'n taal wat die beste tot hulle praat. Meer as 7 000 etniese groepe word steeds onbereik sonder enige kennis dat…
'n Japannese skip het twee weke gelede op 'n rif buite Mauritius gestrand en het olie in die Indiese Oseaan gelek. Alhoewel die oliestorting opgehou het, het die premier gesê…
Sedert Januarie was daar voortdurend moorde, plundering, verkragtings en ontvoerings van Christene in Suid-Kaduna. Op 9 Augustus is 'n reeks kort video's getiteld 'Stop the Killings in Southern Kaduna' vrygestel…