Groot skares Estlanders het 'n voorsmakie gekry van die geestelike herlewing wat Suid-Korea getref het toe hulle die Estonia Miracle Healing Crusade bygewoon het wat op 30 en 31 Oktober…
Groot skares Estlanders het 'n voorsmakie gekry van die geestelike herlewing wat Suid-Korea getref het toe hulle die Estonia Miracle Healing Crusade bygewoon het wat op 30 en 31 Oktober…
Honderde is dood en nog honderde is beseer in 'n stormloop by waterfeesvieringe in Phnom Penh. Daar is bevestig dat 339 mense dood is en 329 beseer is. Die Eerste…
Die Pakistanse regering kan 'n militêre offensief in Pakistan se Noord-Waziristan-stamstreek wat aan Afghanistan grens met nog vier tot ses maande vertraag (teenstrydig met die verwagtinge van die Pentagon). Volgens…
Misterie omring Asia Bibi, wat op 8 November ter dood veroordeel is vir godslastering. (Sien Gebedswaarskuwing 4710). Die saak ontvang teenstrydige weergawes van die 'feite' met sommige bronne wat aandui…
Veiligheidsmagte in Eritrea het in die aanloop tot Kersfees begin met 'n kragtige onderdrukking van Christene. Die ontdekking van besonderhede oor die ondergrondse kerk het veiligheidsmagte in staat gestel om…