Articles
Owerhede in Iran het verlede week die sluiting van 'n kerk in die hoofstad, Teheran, beveel te midde van 'n regeringsveldtog om die paar erkende kerke wat Farsi-sprekende dienste aanbied,…
’n Vlaag bomaanvalle regoor Irak, insluitend 10 plekke in Bagdad, het 83 mense dood en byna 300 gewond, sê die Irakse polisie. Baie van die dooies in die Irakse hoofstad…